Annette Poulton
Info: Annette Poulton - Was aanvanklik 'n grafiese kunstenaar wat haar later op ontwerp en sydrukwerk toegespits het.
Die voltydse skilder vind inspirasie in die natuur, musiek en vroue, maar veral stories wat aan haar oorvertel word.
Sy maak hoofsaaklik van oliepastelle as medium gebruik.
Haar werk is in verskeie versamelings opgeneem en sy hou gereeld solo- en groepuitstallings.



