Liezl le Roux
Info: 1988
Matriek aan die kunsskool Die Kruin.
1989-1990
2 Jaar inligtingsontwerp - Universiteit PTA
1991-1993
BA Kommunikasiekunde- RAU
1994
Loopbaan as Skilder
1996
Begin voltyds skilder onder opleiding van skakelwerk skilder Isabel le Roux
In die kort tydtjie sedert Liezl begin voltyds skilder kan sy kwalik voorbly on in die aanvraag te voorsien. Sy skilder 'n verskeidenheid onderwerpe wat wissel van landskappe, blomstudies en boottonele.



